Saturday, August 15, 2009

Dirk se mielie tert ~ RSG

4 eiers
2 groot blikke roommielies
60 ml koekmeel
60 ml gesmelte botter
60 ml suiker
15 ml bakpoeier

Meng alles met ‘n hand klitser en gooi in ‘n oondbak en bak vir 40 minute teen 180 grade tot goudbruin.

11 comments:

  1. Dankie vir jou heerlikke resepte.

    ReplyDelete
  2. Hierdie mielietert smaak heerlik! My broer het gesĂȘ dit smaak soos melktert :)

    ReplyDelete
  3. This is the recipe I searched for! My late aunt used to make this, and I never got it from her, THANKS

    ReplyDelete
  4. Hoeveel mense kan hieraan eet?

    ReplyDelete
  5. Ek dink so ses tot agt mense

    ReplyDelete
  6. Hallo... ekke bly in die VSA en wil graag hierdie vir my man maak... MAAR wat is 2 groot blikke? Skuusie, maar die gewig hier is nog in die metric sisteem so "2 groot blikke" maak nie vir my sin nie?? Help asb!!

    ReplyDelete
  7. 'n blik mielies is 450 g, so in julle taal is dit 'n pond.

    ReplyDelete
  8. Kan mens die tert maak met 'n blik heelpit mielies

    ReplyDelete
  9. Ek is opsoek na n resep van n mielie tert/koek wat n marmite sous kry. Kan iemand help?

    ReplyDelete
  10. Ek is opsoek na 'n resep van verskye soppoeiers wat gemeng word om vleissous mee te maak. Kan iemand help?

    ReplyDelete