Friday, 11 September 2009

Butternut slaai (Fonna Goosen)

Bestanddele
1 Butternut (Gemiddeld)
1 Pakkie Perskejellie
1 Blik Chrused Pynappel

Metode
Skil en rasper dan die Butternut. Gooi Jellie oor gerasperde Butternut. Gooi Pynappel in Butternut mengsel en meng goed. Verkoel en bedien. Die jellie moet nie aangemaak word nie.

1 comment:

RatingWidget