Bestanddele
Pynappel Skil
3 l Warm Water
Suiker
Kitsgis
Metode
Gooi die warm water oor die skil. Versoet na smaak. Gooi halwe teelepel kitsgis oor mengsel. Laat 3 dae staan om te gis. Gooi die sap af. Plaas in yskas om af te koel. Geniet.

No comments:
Post a Comment