Friday, February 12, 2010

Sous vir Pap (Onbekend)

Bestanddele
3 e Botter
½ k Tamatiesous
¼ k Asyn
½ k Uie
1 e Mosterd
3 e Suiker
1 t Kerrie
½ t Sout

Metode
Braai uie in botter tot ligbruin. Meng al die ander bestanddele en voeg by die uie.
Laat stadig kook.

No comments:

Post a Comment