Bestanddele Pastei
1 blik Pilchards in Tamatiesous
¾ k Witsous (of Mayonnaise)
2 Uie, fyngekap
2 e Pietersielie
2 Eiers
2 e Asyn
Sout na smaak
Mespunt Rooipeper
Bestanddele Kors
2 k Fyngedrukte aartappels
4 e Botter
2 t Bakpoeier
Metode Vulsel
Gooi sous van vis af en meng al die bestanddele saam.
Metode Kors
Meng alles saam en voeg bakpoeier laaste by. Sit onder in tertbak, gooi vulsel in die kors en bak 1 uur by 180 °C.

No comments:
Post a Comment