Friday, 21 May 2010

Boetebessie se blomkool resep ~ RSG

Bestanddele en Metode
1 groot blomkool - blommetjies uitmekaar gebreek en opgekook tot sag, maar ferm
Dreineer en sit in oondbak. Meng 1 blikke hoender roomsop, ¾ koppie mayonnaise, 1 teelepel matige kerriepoeier, knippie peper, paprika en sout. Gooi bo-oor blomkool en rasper kaas bo-oor en bak tot kaas goudbruin is. Gooi vars pietersielie bo-oor sodra uit oond kom en sit onmiddellik voor.

No comments:

Post a Comment

RatingWidget