Wednesday, December 8, 2010

Martie se kerrie en appelkoos hoender ~ RSG

Bestanddele
1 gaargemaakte hoender
1 eetlepel kerrie
1 koppie mayonnaise
1 x 410g blik ingelegte appelkose

Metode
Pluis die hoender en meng met bogenoemde. (Maak eers appelkose fyn). Maak sommer die hoender die vorige aand gaar. Bedien warm op rys of koud op slaai.

No comments:

Post a Comment