Tuesday, January 18, 2011

Nataniël se somer pasta ~ RSG

Bestanddele
Penne pasta
Vars klein tamaties
Bietjie bruinsuiker
Rooiwyn
Rou spinasie (baby leaf)
Goeie parmesaankaas

Metode
Kook Pasta en hou bietjie van die water as dit gaar is - dit voorkom dat pasta vassit, en dit meng ook makliker. Maak sous met tamaties, bruinsuiker en rooiwyn in pan.
Gooi oor pasta. Haal van stoof af en gooi rou spinasie by en strooi laastens parmesaankaas oor.

No comments:

Post a Comment