Sunday, March 20, 2011

Bruin Beskuit

Bestanddele
1,5kg Nutty Wheat
500g semels
500g koekmeelblom
1kg bruinsuiker
30ml kremetart
30ml bakpoeier
15ml sout
1kg margarien
30ml koeksoda
1,5 liter karringmelk
2 eiers
250g rosyne

Metode
Voorverhit die oond tot 180 °C. Smeer drie broodpanne. Hou die koeksoda eenkant en vryf die margarien in die res van die droĆ« bestanddele en meng goed deur. Verdeel die deeg tussen die panne. Bak die beskuit vir 90 min.

No comments:

Post a Comment