Wednesday, 18 May 2011

Tina se vinnige southappie ~ RSG

Bestanddele
1 pakkie spek
2 eiers
1 teelepel mosterd
1 ui - fyngekap
2 koppies cheddarkaas
1 koppie melk

Metode
Voorverhit oond. Braai ui in olie en wanneer glaserig voeg spek by.
Laat afkoel. Meng ander bestanddele saam. Sit nou spek by. Sit in gesmeerde oondbak en bak 15 tot 20 minute of tot goudbruin

No comments:

Post a Comment

RatingWidget