Sunday, June 5, 2011

Pannekoek Hoender vulsel

Metode en Bestanddele
Sny 2 selderystingels in dun repe en prut tot sag in 150ml melk. Voeg 30ml botter bietjies op ‘n slag by en meng goed. Roer 1 koppie gekapte gaar rys, 45ml gaar mielies en 3 medium aartappels, gaar en gekap in. Bedek en prut tot deurwarm. Geur met sout en peper. Vul vooraf gebakte pannekoeke.

No comments:

Post a Comment