Wednesday, July 31, 2013

SODAWATERDEEG


500 ml koekmeel3 ml sout
250g koue botter                                 
85 ml yskoue sodawater
15 ml suurlemoensap/brandewyn
Sif meel en sout. Vryf botter liggies in tot lyk soos broodkrummels.  Voeg sodawater en suurlemoensap by en meng tot stywe deeg.  Draai toe in kleefplastiek en verkoel  1 uur lank.  Rol op meelbestrooide werkvlak uit tot 3mm.  Bak 20 min by 200ÂșC.

No comments:

Post a Comment