Tuiste

Goeie More Almal,

Ek het net so klein verandering gemaak aan die blog. Hierdie bladsy gaan eerste vertoon word. Hier gaan ek dan belangrikke aankondigings maak.

As jy na die resepte wil gaan kyk, kleik net op die Resepte skakel. Laat weet of julle die nuwe funksie like, deur die gradeer knoppie te druk.

Gaan besoek gerus die Profiele van Bydraers. Daar verwelkom ons Lynette.

Vir die resepte boek soek ek die week asb julle pasta resepte. Wat doen julle alles met pasta...

Stuur asb julle resepte na frik.lombard@gmail.com.

Julle samewerking word opreg waardeer.




No comments:

Post a Comment

RatingWidget